Ons skulde [Our Trespasses]
Failed to add items
Add to Cart failed.
Add to Wish List failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
Get 30 days of Standard free
Buy for $8.17
-
Narrated by:
-
Antoinette Louw
-
By:
-
P.P. Fourie
Emma reis na Clarens om haar man se as te strooi. Terwyl sy by tante Vera tuisgaan, daag ’n geheimsinnige koevert op waarvan die inhoud Vera angsbevange maak. Dit blyk dat sy jaarliks anoniem só gedreig word voordat daar op iets wat vir haar kosbaar is toegeslaan word. Wie koester ’n wrok teen Vera? Waarom? Sal Emma antwoorde vind voordat die teisteraar se wraak toeneem?
Met die spannende ontrafeling van ’n skrikwekkende raaisel word temas van skuld, straf, boetedoening en vergifnis ondersoek.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2023 P.P. Fourie (P)2023 QueillerieListeners also enjoyed...
Intriguing
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Rare verhaal
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
Onverhoeds Betrap!
Something went wrong. Please try again in a few minutes.