Katryn (Afrikaans Edition) Audiobook By Jan Huisamen cover art

Katryn (Afrikaans Edition)

Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld]

Preview

Audible Standard 30-day free trial

Try Standard free
Select 1 audiobook a month from our entire collection of titles.
Yours as long as you’re a member.
Get unlimited access to bingeable podcasts.
Standard auto renews for $8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Katryn (Afrikaans Edition)

By: Jan Huisamen
Narrated by: Johan Nel
Try Standard free

$8.99 a month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $5.78

Buy for $5.78

Hierdie aangrypende roman oor ’n ongeletterde Nama-vrou van die Richtersveld speel af in die 1950’s. Katryn Jonis word van moord aangekla, maar sy kom agter die pro deo advokaat glo nie in haar onskuld nie en besluit dan om haar eie verdediging in die hof te behartig. Die vindingryke en berekende wyse waarop die reguit en passievolle Katryn die waarheid uit die staat se getuies in die hof trek, boei die leser deurgaans. Daar is baie vrae: Wie het dan die moord gepleeg, en hoekom? Hoekom het Abraham Klink en sy familie die Jonis-familie deur die jare so getreiter? Want waar Katryn en Salmon ook al geboer en gewoon het op die walle van die Grootrivier - by Kortdoorn, by Grootderm - daar het die Klinke hulle op ’n slinkse manier skade berokken. Totdat Katryn op ’n dag gedryf word tot optrede met ’n vreeslike nadraai. Omring deur vyandige getuies veg sy vir haar lewe in ’n hof in Kaapstad.

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2014 Jan Huisamen (P)2019 Human & Rousseau
Contemporary Fiction Genre Fiction Mystery
All stars
Most relevant
Strong story and an excellent reader! Die verhaal was interessant, iets unieks. En dis briljant voorgelees. Ek het dit baie geniet.

Brilliant

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Uitstekend voorgelees of liewer vertel. Die verhaal is lewens getrou en ongelooflik.
Ek kon nie ophou luister nie.

Uitstekend

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die hardelewe van die Richtersveld. Goeie verhaal en puik opgevoer. Uitstaande luisterboek. Intrigue en familie vetes.

Puik Verhaal

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Wonderlike storie, pragtig vertel. Baie baie geniet. Baie dankie, dis die moeite werd en meer xx

Absoluut puik

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

A must read, Katryn’s story is a vivid reminder of how the people of the Richtersveld struggled for equal rights and justice through the telling of one woman’s journey to free her self after almost impossible odds

Beautiful captivating story

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

See more reviews