Die vertes in [Parts Unknown] Audiobook By Zirk van den Berg cover art

Die vertes in [Parts Unknown]

Preview

Get 30 days of Standard free

Auto-renews at $8.99/mo after 30-day trial. Cancel anytime
Try for $0.00
More purchase options
Buy for $12.23

Buy for $12.23

Duits Suidwes-Afrika, 1905. Die tengerige Siegfried Bock kom as soldaat na die protektoraat om sy staal te wys, maar hy word gou ontnugter. Lisbeth Löwenstein is hier om met 'n man te trou wat sy skaars onthou. Mordegai Guruseb ontsnap uit 'n konsentrasiekamp waar gevangenes van ontbering omkom. En dan is daar die mislukte dokter Albert Pitzer wat hoop om data te versamel wat sy teorieë staaf. Alvaus Luipert, 'n plaaslike skoolmeester, duld egter nie sy vernederende metodes nie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2018 Zirk van den Berg (P)2023 Kwela
Historical Fiction
All stars
Most relevant
In die regte lewe is daar oorwinning en verlies. Daar is opregtes en dwase selfverrykers. Skrywer het my saamgeneem op reis deur die realistiese van die wêreld terwyl hy kort-kort ‘n draai maak in die plek waar dieper sin, verstasn en interpretasie onmiskenbaar is.

Skrywer ken die land so goed

Something went wrong. Please try again in a few minutes.